Pick your preferred language

English

Afrikaans

+51
B&B in Sandton

Lavender Cottage

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 55 Isipingo Road, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Lavender Cottage is 'n bekoorlike gastehuis in die stil woonbuurt Paulshof, in die noorde van Sandton. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die gastehuis bied gaste die keuse van 4 eenhede, elk met sy eie ingang. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n en suite-badkamer.

Die gastehuis beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan in die Lapa ontspan, en daar is ook 'n swembad om in af te koel.

Lavender Cottage bied maklike toegang tot die hoofweë en hoofpaaie na Montecasino, Sandton se middestad en Fourways se winkels.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Belinda J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Rustige atmosfeer. Vriendelike diens. Intbyt was heerlik. Baie rustige atmosfeer. Netjies.
Nov 2025
Magdaleen C
Saam met lewensmaat
5.0
Good. It was a good 2 nights.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Innis B
Saam met lewensmaat
4.4
Rustige atmosfeer en veilig. Goeie diens en skoon netjiese verblyf. Ontbyt was uitstekende waarde vir geld.
Mrt 2025
Annetjie B
Besigheidsreis
3.8
Goeie verblyf maar moeilik om in die aand te werk met swak connectivity. Goeie verblyf in die algemeen. Internet connectivity en sein is baie swak. Mu...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sigi & Simon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 55 Isipingo Road, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Lavender Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

55 Isipingo Road, Paulshof, Sandton, 2191, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40684693d29209995e41efdb08bd5bdb9f18fb0c0f1c5f3cf94b0d29e6ef261c7b039a2e05a7b61959460fcbe159800dd2b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 55 Isipingo Road Paulshof 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.03278641743 28.046620079543
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang