+69
Gastehuis in Bethlehem

Lavender Hill Country Estate

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Nico-Jan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Groot plek met gawe werknemers. Kos uit die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie aangename en goed geleë verblyfplek - sal dit beslis aanbeveel. Baie aangename verblyf. Sal dit beslis aanbeveel. Kan doen met bietjie meer beligting (en lessenaar is nogals smal). Fantastiese ontbyt. Kamer is baie ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Luxury. Excellent, the room was clean and spacious, air conditioning was working perfectly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roslyn N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Apr 2026

Amazing stay. Friendly staff, especially at the onsite restaurant, that will go all out to accommodate special requests. Onsite Spa with a vast range of services on offer - though operates office hours only. Beautiful scenery. Very private accommodation stands. Parking right next to each accommodation. Extremely spacious rooms and bathrooms. Quiet and peaceful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca V
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Apr 2026

Bietjie teleurgesteld. Die kamers was skoon en netjies, maar kan sien die meubels is oud en die plek self kort bietjie opgradering of aandag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Brunhilde C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Mooi tuin en oulike grasmaaiers. Ons het heerlik gebly. Alles was gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elmarie V
1 nag
5.0
Aug 2024

Lieflike verblyf en heerlike kos. Ons het heerlik gebly. Het 'n funksie daar gehad. Die diens en kos was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Evette
Lavender Hill Country Estate
Goeiedag Elmarie Ons is so bly om te hoor dat julle lekker gebly het. Ons hoop om julle sommer binnekort weer hier te sien. Vriendelike groete Lavender Hill bestuur

Andrea E
1 nag
5.0
Apr 2024

Lieflik. Dit was baie lekker en pragtig. Dankie vir 'n lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heel gemaklik. Alles is netjies en skoon. Kos is voortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Evette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N5, Bethlehem, 9700, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 70 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9b2bc63ea6ca2bebd526509e020ed99cd211315bbe73a56f9db103a54d52e9358c19830250915c3ea7ba262281095f11580?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 N5 Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.24728963219 28.353268057108
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang