Beskrywing
Die semi-losstaande eenheid het 'n koningingrootte-bed. Die ruim badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n klein sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en parkeerplek is langs die eenheid beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daar is 'n 100 m-grondpad wat na die verblyf lei en vir alle voertuie geskik is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek. Die suite het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n klein sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. Ander geriewe sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daar is 'n 100 m-grondpad wat na die verblyf lei en vir alle voertuie geskik is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim oopplan-gesinsuite is naby die ontvangs. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die ruim badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n klein sitarea met 'n TV met die volle DStv-pakket. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en die eenheid lei na 'n lieflike buitestoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daar is 'n 100 m-grondpad wat na die verblyf lei en vir alle voertuie geskik is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die elegante kamer het 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek. Die ruim badkamer het 'n hoekbad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n klein sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. Ander geriewe sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met 'n pragtige uitsig op die Malutiberge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daar is 'n 100 m-grondpad wat na die verblyf lei en vir alle voertuie geskik is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite is vernoem na die Griekse godin van liefde en het 'n manjifieke koningingrootte-hemelbed en 'n ruim en suite-badkamer met 'n spa-bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die suite het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Daar is 'n 100 m-grondpad wat na die verblyf lei en vir alle voertuie geskik is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 smaakvolle slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat ook opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed op versoek. Elkeen van die 3 badkamers het 'n stort, wasbak en toilet en twee van die badkamers is en suite. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n eetkamer en sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die huis het ook 'n groot stoep met ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Daar is 'n 100 m-grondpad wat na die verblyf lei en vir alle voertuie geskik is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N5, Bethlehem, 9700, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 70 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang