7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Jack Baumann Avenue, Edleen, Kempton Park, 1619, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Lavender Villa is in Edleen, Kempton Park geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die eenheid, geleë op die boonste verdieping van 'n dubbelverdieping, grasdakhuis, beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 'n maksimum van 7 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Daar is 1 en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n induksieplaat, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met Netflix en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.
Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Don van Rooyen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 13 Jack Baumann Avenue, Edleen, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gaste dink Lavender Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Jack Baumann Avenue, Edleen, Kempton Park, 1619, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang