LavenderLaine
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Windblom Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R790 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
LavenderLaine is in die skilderagtige Bloubergstrand geleë, 'n Noordelike Voorstad van Kaapstad aan die kus. Die gastehuis bied toegang tot 'n groot verskeidenheid besienswaardighede, doendinge, die stadskern, V&A Waterfront, winkelsentrums en van die besigste sakedistrikte in die Wes-Kaap.
Daar is 3 gastesuites en elke suite het 'n TV met DStv, WiFi, bagasierak, lessenaar, perkallinne en 'n gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is.
Buitebraaigeriewe is beskikbaar.
Dis net 'n paar minute van die see en MyCiTi-bushalte af. Die eienaars woon op die perseel, maar apart van die gaste. Parkeerplek is buite, maar baie veilig met 24 uur-sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lorrein Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 92
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 20 Windblom Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink LavenderLaine het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Windblom Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang