LavenderLaine

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

LavenderLaine is in die skilderagtige Bloubergstrand geleë, 'n Noordelike Voorstad van Kaapstad aan die kus. Die gastehuis bied toegang tot 'n groot verskeidenheid besienswaardighede, doendinge, die stadskern, V&A Waterfront, winkelsentrums en van die besigste sakedistrikte in die Wes-Kaap.

Daar is 3 gastesuites en elke suite het 'n TV met DStv, WiFi, bagasierak, lessenaar, perkallinne en 'n gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is.

Buitebraaigeriewe is beskikbaar. Die swembad is tans nie beskikbaar nie a.g.v. van die droogte.

Dis net 'n paar minute van die see en MyCiTi-bushalte af. Die eienaars woon op die perseel, maar apart van die gaste. Parkeerplek is buite, maar baie veilig met 24 uur-sekuriteit.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na LavenderLaine gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za