6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 42 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Lazy Lizard 23 is in 'n veilige kompleks teen die Umdloti-strand geleë. Gaste kan pragtige see-uitsigte van die ruim balkon af geniet. Dit is die ideale vakansiebestemming vir vriende en gesinne.
Dié groot woonstel is smaakvol versier en het 3 ruim slaapkamers wat slaapplek vir 6 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het stapelbeddens. Daar is 2 badkamers.
Die kombuis is ten volle toegerus en daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea en eetarea is ruim met gerieflike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het ook lugversorging.
Neem asb. kennis dat die sleutels by die hoofkantoor afgehaal moet word.
Lazy Lizard kompleks het ook 2 parkeerplekke, 'n swembad, braaigeriewe en 'n hysbak. Die kompleks is na aan plaaslike restaurante en winkels. Neem asb. kennis dat die sleutels by ons hoofkantoor afgehaal moet word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 243
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 42 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lazy Lizard 23 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang