LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lazy Lizard 23 | LekkeSlaap
+23

Lazy Lizard 23

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Lazy Lizard 23
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Amanda F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda F
Gesin met tieners

Goeie ligging, genotvol.

Goed toegeruste woonstel. Goeie ligging.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great location, enjoyable.

Well-equipped flat. Great location.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Judith L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith L
Saam met vriende

Wat 'n wonderlike plek.

Die eenheid is skoon netjies en almal daar hulpvaardig. My bakkie was te groot om in die garage te pas en daar is dadelik plan gemaak vir 'n groter garage. Die eenheid het alles en nog meer in. Ruim vertrekke en 'n asemrowende uitsig. Gaan definitief weer daar bespreek vir volgende jaar.

Cornelius B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Cornelius B
Gesin met tieners

Die vloere was baie vuil en die plek lyk gevaarlik in die aand

Die vloere was baie vuil en die plek lyk gevaarlik in die aand.

Lazy Lizard 23's terugvoer

Dankie Cornelius vir jou terugvoering.

Ons woonstelle is oor die algemeen baie netjies en skoon. Ons sal uitvind wie verantwoordelik was vir die vloere wat nie skoon was nie.
Ons vra groot omverskoning en hoop om julle spoedig weer te verwelkom.

Lazy Lizard 23
Hans P - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans P

Baie gerieflike woonstel met 'n puik see-uitsig.

Ons het die plek uiters veilig en gerieflik gevind en het die puik see-uitsig baie geniet. Komplimente ook aan die Umdloti dorp wat hulle plek baie netjies hou.

Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N Beach Road 42, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a1da87d2344a4f67b8cea9b30d8f2b6071f281af64426e6b75c26ae92f24799bc75b8389b87691e21aaae97aff5d1306577?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 42 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -29.662063799787 31.123039126396
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!