6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 42 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Lazy Lizard 51 is in 'n veilige kompleks teen die Umdloti-strand geleë. Gaste kan pragtige see-uitsigte van die ruim balkon af geniet. Dit is die ideale vakansiebestemming vir vriende en gesinne.
Hierdie groot woonstel is smaakvol versier en het 3 ruim slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Daar is 2 badkamers en nog 'n en suite-badkamer. Die leefarea is ruim met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is toegerus vir selfsorg. Daar is 'n wasmasjien.
Die Lazy Lizard-kompleks het 2 parkeerplekke, 'n swembad, braaigeriewe en 'n hysbak. Die kompleks is naby plaaslike restaurante en winkels geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 251
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 42 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lazy Lizard 51 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang