Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Lizard 51

Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Lazy Lizard 51
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Marlene H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene H
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig en rustig.

Blinders is stukkend, het wel gerapporteer, maar niks het gebeur. Daar is geen koue water in die bad (so beplan jou bad lank voor die tyd). Ligte werk nie almal nie. Skoonmaakdienste is onvoldoende, aangesien ons in 1 week 2 keer gediens is en daar is geen skoonmaakprodukte vir ons om dit self te doen nie. Ons weet nie of bedrae afgetrek is van ons rek af nie aangesien ons nog nie die deposito terug ontvang het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wikus B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek!

Het die plek regtig geniet. Enigste probleem wat daar was is dat daar geen handdoeke was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 150
R2 150 R1 935
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 150
R2 150 R1 935
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 150
R2 150 R1 935
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 42, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31118d2684cc2807a43049568ccaa77a5a93c0cd887a4355210ab240cc697dd17975868fb0c49f3aefc71f20149446524136?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 935 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 42 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.662026508089 31.123009622097