2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 21 Main Street, Tulbagh Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Le Florival is 'n selfsorgkothuis wat troeteldiere verwelkom en net 6,7 km buite Tulbagh geleë is. Die kothuis is geskik vir 2 gaste, pragtig versier en toegerus met alles wat 'n mens sal benodig vir 'n gerieflike, rustige wegbreek.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-sitarea en -eetarea het gemaklike sitplek, 'n TV en WiFi. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.
Die veranda het 'n uitsig oor die tuin waar troeteldiere lekker kan rondhardloop. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Tulbagh is 'n historiese dorp aan die noordelike grens van een van ons pragtigste valleie in die land, en is perfek geleë vir 'n dagreis vanaf die Kaap, Franschhoek, Paarl, Malmesbury, Stellenbosch, Worcester, Rawsonville en die Weskus. Nabygeleë aktiwiteite sluit voetslaan, bergfietsry, zipline, perdry en wynproe in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Maite Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 21 Main Street, Tulbagh Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Le Florival het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Main Street, Tulbagh Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang