+14
Selfsorg in Kenilworth

Le Lieu Self Catering Apartment

Resensies

1.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
2.0
Veiligheid
1.0
Lounel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.6
Jan 2025

Dit was geen plesier gewees nie. Nee, ons het glad nie lekker gebly nie. Daar was geen WiFi nie. Die hek kon nie sluit nie. Die stort se warm kraan sit so hoog dat mens op iets moet staan om dit by te kom. Die warm water is of 55 grade Celsius, of heeltemal koud. Die slaapkamer se deur kan nie toe bly nie, mens moet iets voor die deur sit om dit toe te hou. Die area voor die deur lyk baie sleg. Binne is dit skoon en netjies.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.2/5

Gaylene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

7 Derna Road, Kenwyn, Cape Town, 7780, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0057ad4a0d256bdf71744460e2cf388421b7bfddc4be12d622310c003cc0e5b82d1c939ba379ba6294024278cf2b75b6e2bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 2 7 Derna Road Kenwyn 7780 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9997167 18.4958616
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang