- Slaapplek vir 73 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Off the C27, Sesriem, Hardap Sien kaart
Beskrywing
Le Mirage Sossusvlei is 'n unieke onderneming in die Sossusvlei-area en bied gaste 'n ontspannende verblyf net 22 km vanaf Sesriem.
Gaste kan die Camelthorn-kamers in die middelgebou bespreek, of die Oasis-kamers in die groot kasteelagtige gebou met die oase. Al die kamers het lugversorging en is toegerus met muskietnette. Die ruim kamers is gemeubileer met twee enkelbeddens wat in koninggrootte-beddens omskep is, en het en suite-badkamers met storte. Elke kamer is toegerus met 'n kluis, 'n yskassie, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en elke kamer maak oop na 'n privaat balkon.
Die oord het 'n elegante restaurant wat internasionale kookkuns en wyne bedien. Ontbyt word buffetstyl bedien, en middagete bestaan uit 'n à la carte-spyskaart. Op die meeste aande word 'n 5-gang-aandete bedien.
Gaste kan 'n massering by die Mystique Spa bespreek, 'n rit in Sossusvlei neem wat besienswaardighede soos Dune 45, Dead Vlei en Sesriem Canyon bied, vierwielmotorfietsry of 'n warmlugballonrit bespreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
O&L Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the C27, Sesriem, Hardap
- Gaste dink Le Mirage Sossusvlei het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the C27, Sesriem, Hardap
Sien kaart- Slaapplek vir 73 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang