+19
Selfsorg in Bloemfontein

Le Petit Guesthouse

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R700, Fairview Farm, portion 2, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Le Petit Guesthouse is 'n selfsorgkothuis op 'n plaas net langs die R700 buite Bloemfontein.

Dié drieslaapkamereenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer is die kinderkamer met 'n stapelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea lei na 'n gemaklike rusbank en 'n TV.

Gaste kan buite by die braai ontspan, koffie drink of met 'n glasie wyn kuier en die omliggende natuur geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Edith R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en pragtig. Hierdie is 'n (hidden gem). Dis die oulikste, rustigste plek en troeteldier-vriendelik, baie skoon en netjies. Dis net buite die st...
Sien meer
Jan 2026
Anina M
Besigheidsreis
5.0
Dit voel soos huis - rustigheid en sonder fieterjasies. Die stilte en rustigheid is net wat mens nodig het na 'n dag op die pad.
Jan 2026
Eric B
Saam met vriende
5.0
Alles wat ons nodig het. Was net wat ons nodig gehad het na 'n lang dag op die pad.
Jan 2026
Elmarie V
Gesin met tieners
5.0
Ons sal weer van die plekkie gebruikmaak! Ons het weereens baie lekker gebly. Skoon en netjies!
Jan 2026
Reghardt B
Saam met vriende
5.0
Netheid. Goeie diens. Goed toegerus met alles wat benodig word. Vriendelike diens. Sal gerus weer by Le Petit Guesthouse bly!
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R700, Fairview Farm, portion 2, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Le Petit Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R700, Fairview Farm, portion 2, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33489f0907d01b0b19c9a79cd8bfbbc39b27d463c1f79ba3dbf84a72d2803297042d508a43cc898255342634df15b750f0b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 R700 Fairview Farm, portion 2 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.000707778841 26.209331615066
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang