Pick your preferred language

English

Afrikaans

+14

8 gaste

4 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 90 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Le Roc 4 is in die kusdorpie Ballito geleë en is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping. Dit is die ideale wegbreek vir gaste wat rustige verblyf stapafstand vanaf die strand soek.

Dié woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n waaier en lei na die balkon. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 1 dubbelbed. Die gastebadkamer het 'n stort-oor-bad. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het plafonwaaiers.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, kombuis en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, lugbraaier, ketel, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus. Let dat daar nie 'n oond is nie. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Dit lei na die gedeeltelike onderdakstoep met meubels, 'n houtskoolbraai. Gratis WiFi is beskikbaar. Een onderdakparkeerplek en nie-aangewese gasteparkeerplek is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en het direkte toegang tot die strand. Hierdie verblyf is oorkant Granny's Pool-getypoel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 399

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 90 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Le Roc 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 176
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 176
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 176
per nag (plek vir 8)
Bespreek

90 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA350dba4d6552f4e41f98251a941dd08501fd22b50bf21a3ad83538fce5760beb1733a6757c4db7c7d3468f95ace1556b8c43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 176 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 90 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.535861632062 31.221745350926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang