+30
Hotel in Leeu-Gamka

Leeu Gamka Hotel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Helena Slabbert S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Netjiese, skoon kamer - ons het heerlik geslaap en goed gerus! Gerieflike oornagverblyf oppad vanaf Oos-Kaap na Wes-Kaap. Heerlik geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantasties. Dit was absoluut fantasties. JJ is so passievol en lewer uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diederick Edwin D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Niks om oor te kla nie. Skitterend. Pragtige ou hotel. Alles wat mens nodig het. Rustig en stil. Te lekker geslaap. Kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Fantasties, waarde vir geld. Eerstens, die ontvangs was fantasties gewees. Die verblyf was aangenaam. Ek sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

I would highly recommend staying here to anyone. Don't judge a book by its cover. Your hotel is clean, neatly restored, and offers friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie P
1 nag
5.0
Jan 2026

Aangenaam, rustig, ontspanne. JJ het ons baie hartlik en vriendelik ontvang en het sy bes gedoen dat ons lekker kuier. Alles is mooi en netjies. Dit was ook moontlik om gemaklik vroeg te vertrek. Ons sal graag weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan L
1 nag
4.8
Jan 2026

Rustig, mooi, netjies, goed afgewerkte hotel. Sal weer daar oorslaap. Het van houtmeubels gehou. Gemaklike, vriendelike en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis G
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Welkom verrassing in 'n piepklein dorpie! Leeu Gamka Hotel was 'n aangename verrassing. Ons gasheer was super vriendelik en het ons vinnig laat welkom voel. Daar was 'n yskas vir ons beskikbaar gestel en ons kamer was skoon, ruim en netjies. Daar was selfs ontbyt pap beskikbaar vir voor ons vertrek die volgende oggend. Vir reisigers vanaf Gauteng na Kaapstad is dit beslis 'n goeie stop vir rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harm S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Netjiese, gemaklike, bekostigbare verblyf ervaring. Rustige oornagplek met vriendelike ontvangs en moderne geriewe. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Gasheer JJ was baie behulpsaam en ons het lekker gebly. Ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

JJ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

1 Stasie Street, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1af3a484439c9270b3f748da8e90a8a09fa2daf159d46e0c8cc7d0f12919ab8f21d085b0df810f299fa639a0f9193bf056a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 1 Stasie Street Leeu Gamka 6950 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -32.774518 21.9788
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang