Hotel in Leeu-Gamka

Leeu Gamka Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Suzan D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Dankie, dit was 'n heerlike oorslaapplek op ons rit tussen Pretoria en Kaapstad. Dankie, dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Great stay. Very comfortable. Convenient and well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andy Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Great experience. Quiet and cosy. Place is well maintained and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danila W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Baie goed. Hou die spasie dop. Hierdie hotel gaan nog groot opgang maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo L
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Baie lekker vir oornag verblyf. Braai geriewe, hout, blits en vuurhoutjies was verskaf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douwlina S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Perfek vir oornag, en vroeë vertrek. Kon heerlik in snikhete hitte in lugverkoelde kamer ontspan in netjiese, skoon eenheid. Ons het net oornag en het aan al ons vereistes voldoen. Ons gasheer was puik en was die eetkamer met ontbytpap, koffie/tee/melk 'n bonus. Badkamers modern opgeknap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cashandra L
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Baie gerieflik. Ons was baie vriendelik verwelkom deur die eienaar, en het dadelik tuis gevoel. Die plek was baie mooi skoon met gerieflike beddens en lugversorging. Ons sal vir seker weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

JJ Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek

1 Stasie Street, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1af3a484439c9270b3f748da8e90a8a09fa2daf159d46e0c8cc7d0f12919ab8f21d085b0df810f299fa639a0f9193bf056a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 1 Stasie Street Leeu Gamka 6950 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -32.774518 21.9788
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang