+30
Hotel in Leeu-Gamka

Leeu Gamka Hotel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Stasie Street, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Leeu Gamka Hotel bied gemaklike akkommodasie vir reisigers wat op soek is na 'n stil en veilige oornagverblyf. Hierdie klein Noordelike Karoo-dorpie, Leeu Gamka, is geleë op die N1 tussen Beaufort-Wes en Laingsburg.

Elke kamer is ingerig met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad.

Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi, groot veilige parkering en braaigeriewe met 'n rooster, oondbak, tang en gratis hout. Gaste kan ook gratis selfbedieningskoffie, tee, beskuit en graanvlokkies in die eetkamer geniet.

Gratis privaat parkering op die perseel is beskikbaar, en die hotel bied fietsryaktiwiteite vir gaste wat die omgewing wil verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Suzan D
Saam met vriende
5.0
Dankie, dit was 'n heerlike oorslaapplek op ons rit tussen Pretoria en Kaapstad. Dankie, dit was heerlik.
Des 2025
Mandie M
Gesin met tieners
5.0
Great stay. Very comfortable. Convenient and well kept.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Andy Z
Saam met lewensmaat
4.8
Great experience. Quiet and cosy. Place is well maintained and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Danila W
Saam met lewensmaat
4.8
Baie goed. Hou die spasie dop. Hierdie hotel gaan nog groot opgang maak.
Des 2025
Erica V
4.6
Lekker. Dit was mooi skoon en lekker geslaap.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

JJ Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 1 Stasie Street, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leeu Gamka Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek

1 Stasie Street, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1af3a484439c9270b3f748da8e90a8a09fa2daf159d46e0c8cc7d0f12919ab8f21d085b0df810f299fa639a0f9193bf056a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 1 Stasie Street Leeu Gamka 6950 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -32.774518 21.9788
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang