3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Leeurivier-Die Buitekamer is 12 km vanaf Swellendam en bied rustiek-landelike akkommodasie omring deur die ruwe pieke van die Langeberge. Dit is ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n wegbreek ver van die gedruis van die stad.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank wat geskik is vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is met 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n binnebraai-area in die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-dekodeerder. Gaste word aangeraai om hul eie slimkaart saam te bring aangesien kanale beperk is.
Buite kan gaste die eet- en braai-area benut, wat ideaal is vir skemerkelkies. Die bedrywige dorpie Swellendam is net 12 km verder in die pad af, en daar is baie landelike karakter en wonderlike uitsigte oor die horison. Die Overberg-streek is een van die streke wat die vinnigste ontwikkel in die Wes-Kaap en dit is binne maklike ryafstand van Kaapstad. Die Overberg is 'n streek vol wingerde, woude, fynbos, graanlande, strande en ruwe kuslyn.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Landi Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 96
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Leeurivier-Die Buitekamer het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang