4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Leeurivier-Die Hoenderhok is 12 km vanaf Swellendam geleë en bied rustieke verblyf wat deur die pieke van die Langeberge omring word. Dit is ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n wegbreek uit die stadsgewoel.
Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n etenstafel met sitplek vir 6, tweeplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-dekodeerder. Gaste moet asb. hul eie slimkaart saambring aangesien die kanale beperk is. Die verblyf spog ook met 'n knus kaggel.
Daar is buite-eetplek en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Swellendam is net 12 km ver en hierdie area spog met wonderlike uitsigte. Die Overberg-streek is nie te ver vanaf Kaapstad en hiér kan gaste die wingerde, woude, fynbos, graanlande, strande en ruwe kuslyn bewonder.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Landi Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 96
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Leeurivier-Die Hoenderhok het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Leeurivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang