Lehakoe Luxe Homes
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bronkhorspruit Road, The Blyde Riverwalk Estate, Tshwane, 0184, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Lehakoe Luxe Homes is 'n moderne selfsorgwoonstel in Pretoria-Oos op die Blyde Riverwalk-landgoed. Dit is geskik vir klein gesinne, paartjies of sakereisigers.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n tweede badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea spog met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die aangrensende eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele en die sitarea het 'n sagte rusbank. 'n TV en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met buitesitplek waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Gaste het volledige toegang tot die kompleks se gemeenskaplike geriewe insluitend 'n restaurant, konferensiekamer, spa, speletjieskamer, fliekkamer en gimnasium. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Die woonstel is stapafstand vanaf die beroemde strandmeer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Bronkhorspruit Road, The Blyde Riverwalk Estate, Tshwane, 0184, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bronkhorspruit Road, The Blyde Riverwalk Estate, Tshwane, 0184, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang