+31
Kampeer/karavaan in Graafwater

Lekker Kamp

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Waterkant Street, Graafwater, 8120, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Lekker Kamp is geleë op 'n plaas aan die rand van die dorp Graafwater, 3 uur vanaf Kaapstad, tussen Clanwilliam en Lambertsbaai. Gaste sal toegang hê tot basiese kampeerverblyf, ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Daar is 4 karavane, elk met plek vir tussen 3 en 4 gaste. Elke karavaan is toegerus met 'n yskassie en 'n klein gasstoof. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe met toilette, warm water en storte. Gaste sal toegang hê tot gemeenskaplike braaigeriewe, en brandhout is teen 'n bykomende koste beskikbaar.

Veilige parkering word voorsien. Gaste is welkom om op die plaas te stap, by die dam te sit om die voëls te kyk, of selfs 'n lyn nat te maak vir ontspanning.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Ligging

  • 7 Waterkant Street, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

7 Waterkant Street, Graafwater, 8120, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5cc3620c27f41e11cd038fb1cdbc04bef4e9439819ac2d883ff6e8313048749601daf4637dd71a13982cfbf4d3b2d5bab6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 7 Waterkant Street Graafwater 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.147124367462 18.598804502162
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang