Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Salome P
1 nag
5.0
Des 2025

Baie gerieflik en gemaklik! Ek het lekker gebly ja, sal net 'n elektriese verlengingskoord beskikbaar hê om haardroër te kan gebruik voor die spieel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerene D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Wat 'n oase! Wat 'n pragtige plekkie. En besondere goeie diens. Sal enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lemon Tree is die perfekte oornag-tuiste in Beaufort Wes! Baie, baie dankie dat ons by Lemon Tree kon oornag. Dit was perfek! Dit is 'n lieflike, veilige, stil gedeelte van Beaufort Wes. Ons het so lekker geslaap. Dankie aan Louisa, Carolien en Josephine wat uit hul pad gegaan het om te verseker ons het als wat nodig is. Ons sien julle hopelik gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leah D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pleasant. Was very nice, first time sleeping over in BFW. Also had a lovely dinner at 4 Sheep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Clean, friendly host and great stop over. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calynn S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Relaxing, clean and perfect for an overnight stay. It was very relaxing and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lafenis en rus plekkie na lang en warm dag se ryery. Lekker oornag plekkie. Veilige en rustige omgewing. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Baie netjies en alles wat jy nodig het. Was dankbaar vir lugverkoeler in vrek warm Beaufort Wes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma B
1 nag
5.0
Des 2024

Lieflike atmosfeer. Baie rustig en heerlik oorgeslaap. Die tuin is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Relax. Great stopover for the night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

7 Kieser Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c0b6e01f64a91a785eefcb03f968ffa67172b5198f505da32a05b0c26b5a25840ae1e9c7ab4d1c413147561fce7bca7e93e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 7 Kieser Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.350409761317 22.604939860854
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang