Lemon Tree Manor

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Joannine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ongelooflik asemrowend. Rus vir die siel. Ek beveel dit hoogs aan. Dit was die lekkerste en stilste gastehuis ooit. Baie rustig gewees, meer as genoeg om net lekker af te skakel. Ons kon stap oral waar ons wou wees. Dit was baie veilig en goeie veiligheid en parkering vir ons voertuig. Lekkerste bederfies elke dag vir ontbyt. Elke dag nuwe toiletware en skoon linne. Ek sal definitief weer wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Iddi
Lemon Tree Manor
Baie dankie, Joannine, regtig bly om te hoor dat julle lekker gebly het en kon uitrus. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Jaco D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies, baie mooi uitgelê en beslis sal ek weer daar bly. Dit was awesome gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantasties. Die eienaars het van die begin af so tuis en welkom laat voel met lieflike, skoon en ruim kamer! Uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marusche W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Skoon, netjies, gemaklik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caitlin D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Beautiful stay, lovely host - Iddi even let us check in early. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Definitely recommend for a weekend stay, clean and well organized, friendly host. Will definitely recommend for a weekend stay, very well organised and clean, close to shops and amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Uitmuntende verblyf. Fantastiese verblyf. Lekker bederfies in die kamer, badkamer en kombuis en super netjies en skoon. Sy loop die ekstra myl!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Iddi
Lemon Tree Manor
Baie dankie, Juanita, dit is lekker om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Hoop om julle weer te verwelkom tydens julle omswerwinge.

Ronel H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Dit was die allerlekkerste plek om te bly. Ons het baie lekker gebly. Die diens is uit die boonste rakke. Baie dankie, Iddi. Ek sal die verblyf aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Iddi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Steenbok Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14231057058ceaf14154ba988bcbb947c0899ba8e00f7a4314667a17e2cef56e8964ace04de7eb19d69e7d9fccf4a59ed04e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 15 Steenbok Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.1654779 29.3867765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang