+101
Selfsorg in Boland

LEO Sky Cottages 1 and 2

4 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Leo Sky Farm Farm, X1274 Klapmuts, Simondium, 7670, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

LEO Sky Cottages 1 en 2 is stylvol versierde, oopplan-kothuise geleë tussen die skilderagtige dorpies Paarl, Franschhoek en Stellenbosch. Hierdie luukse toevlugsoord bied 'n onvergeetlike plaasverblyf-ervaring en dien as die perfekte ontsnapping in die Kaapse Wynlande.

Hierdie pragtige kothuise met 1 slaapkamer bied slaapplek vir 3 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n enkelslaapbank. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede met lugversorging het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenhede maak elk oop na 'n lieflike patio met buitesitplek, rustige uitsigte en braaigeriewe. Dit spog ook met 'n KolKol-houtvuur-warmbad met asemrowende sonsondergange en wingerduitsigte.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marieth Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 37

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Leo Sky Farm Farm, X1274 Klapmuts, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Gaste dink LEO Sky Cottages 1 and 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Leo Sky Farm Farm, X1274 Klapmuts, Simondium, 7670, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0deb9c6808c5729e20411718a14b5bb30e4e67cb7d886918153a80c2e18d998a89832d76ecc8dfb005537830914a519fee75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Leo Sky Farm Farm X1274 Klapmuts 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.816002557314 18.917893423314
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang