LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+49
Selfsorg in Strand

Leonahof 1   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Gerhard S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2026

Goeie ligging, mooi en goed toegerus. Mooi ligging, pragtige huis, baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank B
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Dit was uit die boonste rakke, baie dankie. Ons was daar as 'n gesin met ons kleinkind en ek sal enige tyd hierdie plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Relaxing, great location, easy check in. Our family very much enjoyed our five-night stay. Check in was very easy and flexible. The location across from the beach and only a very short walk from several coffee vendors was a huge plus. The unit was spotless and well equipped. We also appreciated the added bonus of a working washer and dryer. We loved our time at Leonahof 1 and hope to stay again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Wonderlik. Ja. Verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lydia V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

Super awesome. Ons het Baie lekker gebly alles was perfek. Die kamers en badkamer is netjie en so ook Kom his. Die leefruimtes is fantasies.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Kwaliteit verblyf wat waarde gebied het. Heelwat lekker. Gasheer was baie behulpsaam en het 'n sakie sommer gou uitsorteer. Slotte maak miskien 'n Q20 teen roes (bietjie gesukkel om oop te maak). In hoofslaapkamer begin daar 'n vlek ontwikkel teen plafon (kon lekkasie hoor met reën).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karla F
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ek sal definitief Leonahof 1 aanbeveel. Ons het verskriklik lekker gebly. Dit is baie veilig en loopafstand vanaf die strand en ook restaurante. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam met enige vrae wat ons gehad het. Ons sal weer in die toekoms by julle bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie lekker! Ons het heerlik gebly! Die blyplek is werklik baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. Dit is baie netjies en skoon en die ligging is perfek. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Fantastiese vakansie by die see. Goed ingerigte eenheid met alles wat jy benodig. Hoor, sien en ruik die see elke dag en geniet 'n lekker braai op die stoep. Ons beste seevakansie nog.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Uitstekende kommunikasie en waarde vir geld. Vriendelike, effektiewe diens. Beslis die geld werd. Skoon, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Walter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 000
R3 000 R2 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Leona Hof, 1 Raleigh Street, Strand, 7139, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c8547665d97de632f865052607054becd4a9c1c49258ddb075e2ebc6bb948fbce10f28d32c375b4b61dfa306dd63a9c7490?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 Leona Hof 1 Raleigh Street 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.10628441399 18.818825895701
Soek in 'n groter streek