4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 4072 Luiperd Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Leopard's Villa is in die hartjie van Marlothpark geleë en bied 'n rustige en luukse wegbreek waar gaste deur die natuur omring word. Die villa spog met ruim en stylvolle slaapkamers wat die rustige atmosfeer van die area komplementeer.
Die villa bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea langsaan het 'n toonbank, gemaklike rusbanke en 'n TV.
Dié area lei na 'n kuierarea met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel. Die villa het ook 'n swembad en 'n buitebraai-area. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Voney Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4072 Luiperd Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Leopard's Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4072 Luiperd Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang