6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
L'Escalier Cabanas 208 bied selfsorgverblyf met see-uitsigte in Amanzimtoti.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die ander 2 slaapkamers is elk toegerus met 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Skuifdeure lei na 'n ingeslote balkon met 'n braai-area, eetkamertafel en stoele, 'n ideale plek vir gedeelde maaltye.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkering. Amanzimtoti-strand en Toti-winkelsentrum is binne loopafstand, terwyl die Amanzimtoti-riviermonding slegs 1.1 km weg is vir diegene wat die omgewing wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ricardo Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 7 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink L'escalier Cabanas 208 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang