+17
Selfsorg in Waterberg

Letlapa Pula Game Farm Kingfisher Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Danie D
Kort verblyf
4.4
Des 2025

! Die lodge is baie goed toegerus. Lekker kuierplekke in groot eetkamer, stoep en lapa. Die stilte en privaatheid laat jou vergeet van die wêreld se gewoel en gejaag. Daar was ongelukkig 'n paar rooivlerk spreeus wat onder die dak op die stoep 'n gesin grootgemaak het en die stoep, tafel en stoele oornag bemors het - skoonmaak voor ontbyt was elke oggend ons lot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Henriëtte B
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Heerlike ligging en baie vriendelike, professionele personeel. Geriewe uit die boonste rakke. Kingfisher Lodge is die perfekte plek vir 'n groot groep omdat aparte akkommodasie verskaf word. Die geriewe is bo verwagting goed, alles wat jy dink jy kan gebruik, is beskikbaar in die kombuis. Kragopwekkers skop onmiddelik in, in geval van 'n kragonderbreking. Carel en sy personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 167

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 8 740
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 740
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 8 740
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Donkerhoek Farm, Koedoeskop, Limpopo, 0361, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgvnME7c6Ouckp9rDhbuXf32qkPIo1zxA1lngT0QehvaaT3XyRf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 740 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 Donkerhoek Farm Koedoeskop 0361 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.870033106521 27.512511749668
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang