Waterberg Akkommodasie by Letlapa Pula Game Farm Kingfisher Lodge | LekkeSlaap
+20

Letlapa Pula Game Farm Kingfisher Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkerhoek Plaas, Koedoeskop, Limpopo, 0361, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R6 400 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Letlapa Pula Game Farm Kingfisher Lodge skuil op die Letlapa Pula Wildplaas in die hartjie van die Bosveld, 160 km vanaf Pretoria. Klop hier aan as jy op soek is na luukse verblyf, vriendelike personeel, en 'n egte Bosveldbelewenis uit die boonste rakke.

Die hoofgebou se kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n sit- en eetkamer en 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n buitestort met 'n uitsig oor die tuin.

Buiten die hoofgebou is daar 2 chalets met 2 slaapkamers elk. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n knus sitarea met 'n kaggel.

Diere wei om die lodge en daar is 'n voerplek sigbaar van die stoep af. Gaste kan langs die swembad ontspan of lekker saam met vriende of familie braai.

Slaapplek

’n Bespreking by Letlapa Pula Game Farm Kingfisher Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Donkerhoek Plaas, Koedoeskop, Limpopo, 0361, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R6 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkerhoek Plaas, Koedoeskop, Limpopo, 0361, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjMTcyYjJmLTg2MzEtNDZjMy1iOWM5LThhY2UxYzQ5ZTEzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 400  per nag (plek vir 10) Donkerhoek Farm Koedoeskop 0361 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.868848 27.51267
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za