Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Letlapa Pula Game Farm Kingfisher Lodge

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Letlapa Pula Game Farm Kingfisher Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Henriëtte B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriëtte B

Heerlike ligging en baie vriendelike, professionele personeel. Geriewe uit die boonste rakke.

Kingfisher Lodge is die perfekte plek vir 'n groot groep omdat aparte akkommodasie verskaf word. Die geriewe is bo verwagting goed, alles wat jy dink jy kan gebruik, is beskikbaar in die kombuis. Kragopwekkers skop onmiddelik in, in geval van 'n kragonderbreking. Carel en sy personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R7 920
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 920
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R7 920
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkerhoek-plaas, Koedoeskop, Limpopo, 0361, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgvnME7c6Ouckp9rDhbuXf32qkPIo1zxA1lngT0QehvaaT3XyRf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 920 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 Donkerhoek Farm Koedoeskop 0361 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.870033106521 27.512511749668