Pick your preferred language

English

Afrikaans

LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Selfsorg in Waterberg

Letlapa Pula Game Farm Stone House

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Donkerhoek Farm, 50 km from Thabazimbi, 0361, Limpopo Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Geleë op 'n wildplaas in die hartjie van die bosveld, ongeveer 154 km vanaf Pretoria, is Letlapa Pula Game Farm Stone House die ideale wegbreekbestemming vir 2 volwassenes.

Die kliphuis bestaan uit 1 luukse, lugverkoelde slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koninggrootte bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Nespresso-masjien, eetgerei en breekware. Die Nespresso-masjien kom met 2 komplimentêre peule; daarna kan peule per boks by Letlapa Pula Game Farm gekoop word. Gaste is meer as welkom om ook hul eie peule saam te bring. Maaltye kan by die etenstafel geniet word, en die sitkamer het gemaklike sitplek en spog met 'n groot houtkaggel.

Die leefarea maak oop na die dek met braaigeriewe, 'n houtvuur-verhitte plonspoel en skilderagtige uitsigte om te bewonder terwyl jy op sonstoele ontspan en 'n skemerkelkie geniet.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andries H
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n wonderlike plek om tyd in stilte te kan geniet saam jou vrou. Ek en my vrou het 'n wonderlike tyd beleef in 'n wonderlike plek.
Aug 2026
Beyers K
Besigheidsreis
5.0
Beautiful, luxurious setting in the beautiful Bushveld. Excellent communication, great host, beautiful setting and amazing facility.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Sasha U
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely incredible! This is hands down the most special place we've ever visited. This will become a yearly visit. We loved everythi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Andre S
Saam met lewensmaat
5.0
Most enjoyable getaway I experienced in a long time. Perfect getaway, highly recommended!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Johan G
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel! Rus vir die siel. Pragtige natuur, veral na die reën. Die byvoeging van die hout-geiser vir die swembadjie was baie welkom in die ko...
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 182

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Donkerhoek Farm, 50 km from Thabazimbi, 0361, Limpopo
  • Gaste dink Letlapa Pula Game Farm Stone House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Donkerhoek Farm, 50 km from Thabazimbi, 0361, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNWY4NzJhLWE5NDktNDZmNS04YWM5LWU1OTQ2OTU2MmE3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 2) 140 5 1 5 Donkerhoek Farm 50 km from Thabazimbi 0361 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.868848 27.51267
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang