+10
Selfsorg in Waterberg

Letlapa Pula Game Farm Stone House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 2 aanbiedinge per maand.Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Letlapa Pula Game Farm Stone House het nie 'n TV nie.
- Geen kinders onder 12 jaar word toegelaat nie.
- Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Die lodge bied wildritte en begeleide staptogte in die kloof met 'n ervare gids teen ekstra koste.
- Gaste moet die balans van die bespreking minstens 3 dae voor die inklokdatum in die instansie se rekening betaal. Daar is geen kaartgeriewe op die perseel nie en sleutels sal nie oorhandig word sonder 'n bewys van die balansbetaling nie.
- Let daarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Donkerhoek Farm, 50 km from Thabazimbi, 0361, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNWY4NzJhLWE5NDktNDZmNS04YWM5LWU1OTQ2OTU2MmE3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 2) 127 5 1 5 Donkerhoek Farm 50 km from Thabazimbi 0361 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.868848 27.51267
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang