Letlapa Pula Game Farm Stone House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Letlapa Pula Game Farm Stone House is in die hartjie van die bosveld, net 154 km se ry van Pretoria af wat dit die perfekte wegbreekbestemming vir stadsmense maak.

Dié kliphuis beskik oor 1 luukse slaapkamer met lugversorging en 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die lodge het 'n oopplan-kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus is.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n groot kaggel. Die leefarea lei na 'n dek met braaigeriewe, 'n plonspoel en 'n mooi uitsig. Gaste kan op die sonstoele ontspan terwyl hulle aan 'n skemerkelkie of twee teug.

Om tot die ontspannende atmosfeer by te dra is daar geen TV in die eenheid nie. Die eiendom kan bereik word met 'n motor met 'n lae grondvryhoogte.

Slaapplek

'n Bespreking by Letlapa Pula Game Farm Stone House sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kaggel

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Letlapa Pula Game Farm Stone House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za