+32
Selfsorg in Kroondal

Libertas Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Willem D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige en mooi plek. Hierdie is 'n baie mooi plek en gemaklik met die akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester L
1 nag
5.0
Sep 2025

Mense baie vriendelik en rustige plek. Dit was baie lekker, rustig en netjies. Het dit baie geniet, alles is perfek en sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Lekker gebly. Die gasvrou het ons baie tuis laat voel en seker gemaak dat alles reg was. Sy was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer daar gaan slaap. Baie rustige omgewing en die plekkie was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harald B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Chess tournament for our 19-year-old and work trip for myself. Very quiet, pleasant stay. The kitchen cutlery was a bit lacking (no peeler, scissors or good cutting knife), but otherwise the kitchen was well equipped for our needs (we made all our meals in this kitchen). Although the house is an old construction, it was very clean. Soundproofing with neighbouring rooms (occupied by other guests) is non-existent, so we were as quiet as possible. WiFi connection was slow and sporadic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nelia V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Gasvryheid sonder perke, gerieflike verblyf. Lieflike kamer, Elmarie het uit haar pad gegaan om my verblyf uiters gemaklik te maak. Baie dankie, ek sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Gemaklik en netjies. Kort ekstra kombers vir die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Isabel V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Nie lekker geslaap nie. Die eenheid was baie netjies. Die beddegoed is net nie genoeg nie. Ons het baie koud gekry, daar was net 'n dun comforter en 'n klein kombersie. Addisionele komberse is nodig. Die 2 beddens het ook die heeltyd weggeskuif van mekaar af. Sit asb. volgende keer 'n dubbel laken oor om die matrasse naby te hou.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dia R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Skoon, netjies en vriendelik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gerieflik vir 'n oorslaap, gawe eienaars. Dit was vir seker aangenaam. Skoon, netjies, prakties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag
5.0
Nov 2024

Reg oorkant Tarentaal teater het ek en my moeder baie lekker gekuier! Elmarie het ons soos familie ontvang en ons na ons slaapplek geneem. Die eenheid is klein maar baie gerieflik en prakties ingerig vir 2 mense. Die aircon en groot yskas was 'n groot bederf! Dis in 'n baie veilige, rustige omgewing en reg oorkant die Tarentaal teater. Ek kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Oorsaak Road, Rustenburg, 0300, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfedcd69854d01a61f765ec7eea2538862f16a7909dbd8c95854559df0f1d647d89f8a3ec746e56faf6784ddfc6e9caf6c5cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Oorsaak Road Rustenburg 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.781125 27.296436
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang