+41

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Sanet V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Alles in die Lodge het gewerk, was mooi skoon met aankoms. Was heerlik. Die enigste probleem was miere. Oe genade, hulle was oral, regtig oral.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan F
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Fantasties. Die blyplek was bo verwagting, en sal dit beslis aanbeveel. Sal ook aanbeveel dat as jy Lidvubo wil besoek, om jou voorberei vir miere, maar ons sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michal P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Lekker verby. Baie lekker gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie lekker. 'n Rustige rustyd saam met my gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie ontspannend en gerieflik. Naby aan die rivier en konstant diere besoekers. Baie dankie vir 'n wonderlike lekker verblyf. Ons het dit verskriklik geniet. Reg deur die dag kom die diere daar verby. Dit was definitief een van die beste plekke waar ons nog in Marloth Park gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanerike K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Rivier is naby en verskeie diere het ons besoek. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Baie, baie lekker gebly. Stortvloer besonder glad, kort 'n rubber matjie. Benodig 'n graaf, mop en besem.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Baie lekker gekuier en loopafstand vanaf Krokodilrivier. Baie gerieflik. Ja, ons het lekker gebly. Boonste slaapkamers se beddegoed kort aandag. 'n Graaf sal nogal handig wees om warm kole oor te gooi in braaiplek. Ek het gelukkig my eie graaf saamgeneem. Die kinders het dit baie geniet om die diere te voer, en dit is baie veilig met die heining wat die diere buite hou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zelna V
Kort verblyf
3.0
Apr 2024

Het baie lekker buite gekuier en diere geniet. Binne was die huis vuil/verwaarloos. Buite kuier areas was goed. Ongelukkig kort die huis binne 'n ordentlike skoonmaak en 'n bietjie tlc.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Sherene
Lidvubu Lodge
Hi Zelna. Ek is jammer om te hoor dat die huis nie goed skoongemaak is voor julle daar gebly het nie. Ek sal dit beslis opneem met die skoonmaakspan. Ek het by gaste wat die naweek na julle daar was, verneem dat hulle baie tevrede was met die netheid van die huis. Ek vra omverskoning dat julle dit nie so ervaar het nie.

Janie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Gerieflik, skoon en netjies. Ons het verskriklik baie lekker gebly. Als wat nodig is, het die lodge. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sherene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

2841 Seekoei street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3MWRkYjk0LThjNGMtNDNkZS05ZThlLTdlNjI4YzhkODBlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 60 5 1 5 2841 Seekoei street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.33401 31.79692

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang