+16

Liezel's Place

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Da Gama Way, Cape St Francis, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Liezel's Place is in Cape St Francis, 'n kusdorpie op die Tuinroete, met sy lieflike strande en ongerepte natuurskoon geleë.

Dié ruim vakansiehuis het 3 slaapkamers. Twee van die kamers het dubbelbeddens en die derde het 2 enkelbeddens. Daar is 1 aparte badkamer met 'n bad en toilet en 'n en suite-badkamer in die hoofslaapkamer met 'n stort en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, vrieskas, stoof, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n gerieflike sitkamer met 'n platskerm-TV met volle DStv en die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 6 gaste. Die leefarea lei na 'n groot ingeslote veranda met 'n braaigeriewe buite.

Doendinge in die omgewing: voëlkyk, voetslaan, sonsondergangbootvaarte op die Krommerivier, visvang, snorkel, surf, waterski, en seil.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Henk P
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker en gasvry. Baie veilig. Ek sal die verblyf aanbeveel. Dit is baie gerieflik en ruim.
Nov 2025
Steven R
Saam met vriende
5.0
We had a wonderful stay, and highly recommend Liezel's Place! We had a most enjoyable stay. The property is very comfortable, well equi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Heidi L
5.0
Spacious, tidy, well equipped in a good location. My best stay for 3 nights. I was warmly welcomed by Liezel's parents. The house is we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Yugan G
Saam met vriende
5.0
Great value for money accommodation at a fantastic destination. Clean and well-equipped accommodation. Very good value for money. Hosts...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Magdalena M
Saam met lewensmaat
5.0
Plekkie is netjies, veilig en waarde vir geld. Baie lekker gebly, gerieflik en rustig.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 76 Da Gama Way, Cape St Francis, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink Liezel's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Da Gama Way, Cape St Francis, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4d7e045e745b7555b625b584979e2be4ae342c919dcce14b6114ff528a5a0e3ac057b89e3ee018f3f12791f120f9c5f9215?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 76 Da Gama Way Cape St Francis 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197501 24.833485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang