+60
Gastehuis in Melville

Life on 3rd

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Dave B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2019

Enjoyed our stay very much and will stay there again. It was great and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Colin
Life on 3rd
Thank you, please come again.

Yolande S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2019

Dit was genotvol en gerieflik. Die plekkie was gerieflik en skoon en die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Colin
Life on 3rd
Thank you, we are glad you enjoyed your stay.

Barend G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2018

Goed. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Life on 3rd
Dankie vir jou wonderlike terugvoer Barend. Ons is bly jy het dit geniet by Life on 3rd en sal jou met ope arms weer terug verwelkom.

Corrie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Het soos ons eie huis gevoel. Ons het heerlik gebly. Baie lekker ontbyt. Vriendelike personeel. Skoon en netjies. Baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Life on 3rd
Beste Corrie, Dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is bly julle het ‘n goeie ervaring gehad by Life on 3rd. Kom kuier gerus weer.

Ilze L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2018

Vriendelike staf, netjies, skoon. Vriendelike staf, baie skoon en netjies. Kamers redelik klein en parkeerarea effens beknop, maar voldoende vir net oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colin
Life on 3rd
Dankie vir die vriendelike terugvoer Ilze. Ek is bly julle het 'n goeie ervaring gehad hier by Life on 3rd. Hoop om julle weer vinnig te sien.

Yolanda L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2018

Huis weg van jou huis. Gasvrou was baie hulpvaardig, bedagsaam en gaan uit haar pad om jou verblyf aangenaam te maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lynette D
Kort verblyf
4.0
Jul 2017

Gerieflike, gemaklike verblyf. Dankie vir gerieflike verblyf en heerlike ontbyte.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Colin
Life on 3rd
Dankie vir jou goeie terugvoer Lynette. Ons is bly jy het dit geniet hier by Life on 3rd en hoop om jou weer te sien.

Frans R
1 nag
3.2
Apr 2017

Place clean and staff very friendly. One setback is the noise from the stairs for rooms upstairs during the night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Colin
Life on 3rd
Thank you for the lovely review Frans. We look forward to having you as a guest again here at Life on 3rd. You will be happy to notice that there has recently been a revamp.

Margie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2017

Die plek kan doen met opknapping - lyk en voel moeg! So baie afgeremde areas - om maar 'n paar te noem: Die persele is nie netjies nie. Onprofessioneel om deur die garage in te gaan. Elektriese heining is gebreek en die hek wat veronderstel is om voertuie te beskerm werk nie. Flimsy stort. Boodskappe orals.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Colin
Life on 3rd
Thank you for the constructive review, Margie. Please note that the original owners are back and working on getting everything fixed accordingly. You will be happy to see that a lot of improvements have been made with care. Hope to have you back soon in our new and improved guesthouse.

Jeanisa D
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Mrt 2017

Teleurstellend. Lyk glad nie soos op die foto's. Tuin baie verwaarloos, rommel orals rond. Praat nie Afrikaans. Beslis nie R950.00 per nag werd gewees nie. Personeel was darem vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Colin
Life on 3rd
Hello Jeanisa I apologised for the rubble as we have been doing renovations to the property in order to make improvements. I specifically asked you if there were issues as my staff had led me to believe you did have issues but when I asked you, you remained silent. We are certainly good value for money as most of our guests will attest to.You did not request that we speak Afrikaans to you either that I am aware of. My staff are Zimbabwean (with permits) and are unable. Ek kan afirkaans praat wanneer iemand vra. Ek is jammer daaroor. Kind regards Bernard

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 196
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 196
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 196
per nag, vir 2 mense
Bespreek

28a 3rd Street, Melville, Johannesburg, 2109, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbeb6ca147bf7846698813d54345ca25fdd8a9f3c7c0000f7a189baac5bfcd82eb4d17851456e22a764d050e67ab9835702cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 196 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 28a 3rd Street Melville 2109 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.17343 28.00228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang