+35
Selfsorg in Marina Martinique

Life on the Canals

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Henk N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Daar is vir almal iets om te doen. Dit was baie lekker gewees, die blyplek en die omgewing was baie aangenaam. Sal dit enige tyd vir mense aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthina
Life on the Canals
Wonderlike familie en gaste. Die eenheid was skoon en netjies gelos. Hulle is enige tyd welkom.

Antoinette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gasvryheid was besonders. Ons het ons tyd hier ongelooflik baie geniet. Alles was so netjies en goed ingerig, dit het ons verblyf baie gemaklik gemaak. Dankie vir al die moeite en gasvryheid – dit het ons vakansie regtig besonders gemaak. Ons sal definitief weer wil terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Cozy, relaxing and just what we needed. We loved staying in this cozy flatlet a few metres from the canals. The host was kind and welcoming and the flat offered everything we needed to make our stay comfortable and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Net wonderlik. Net wonderlik, sal vir seker weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Exceptional service from the hostess who went out of her way to make our stay enjoyable. Very attentive host without being intrusive. Every possible thing was provided for our convenience and pleasure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie lekker verblyf, sal beslis aanbeveel! Ons het 'n baie lekker tyd gehad by Life on the Canals. Sal dit beslis aanbeveel, spesiale moeite gedoen met aktiwiteite se reëlings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Magnificent. Our holiday and accommodation was absolutely wonderful. Relaxed, peaceful and homely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthina
Life on the Canals
Awesome guests. Left the unit neat and tidy. They are welcome back any time.

Morne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Home away from home. Marthina is absolutely amazingly friendly and accommodating. Everything that we needed was available and more. I have to say we will be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthina
Life on the Canals
Blessed with so many wonderful guests. Great couple. They left the unit neat and tidy. They are welcome back anytime.

Mariaan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Julle is bevoorreg om op so 'n mooi plek te bly. Baie lekker gebly, dus baie mooi, stil en baie rustig. Die blyplek is so cozy. Ons sal definitief weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthina
Life on the Canals
Mariaan en familie was net 'n plesier. Wonderlik om sulke gaste te akkommodeer. Hoop ons sien julle weer binnekort!

Leon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Veilig, stil, gerieflik en netjies. Absoluut lekker gebly. Ons gasvrou het uitstekend gesorg dat ons hele ervaring 'n plesier was. Die bonus was toe sy vir ons 'n bootrit op die kanale gereël het; dit was 'n belewenis en die skipper was 'n bron van inligting. Ons sal beslis Life on the Canals aanbeveel en ook weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthina
Life on the Canals
Wonderful, friendly guests. They are welcome back any time. Left the unit in great condition.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marthina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R850
33 % AF
R 850 R 567
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
33 % AF
R 850 R 567
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
33 % AF
R 850 R 567
per nag (plek vir 3)
Bespreek

1599 Port Au Prince Close, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf228bf532ecde0750fcc542b91825605bf825fce64e38a6829e5ccdd84b3df74677125e618276efbb473b8bdda96e260f07e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R567 per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 1599 Port Au Prince Close Jeffreys Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.078585051176 24.913950347746

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang