Lighthouse Guesthouse & Cafe

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Casper K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Perfekte verblyf. Baie dankie vir skoon en veilige verblyf. Die ontbyt was ook 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Alles het verloop volgens plan. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joane T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Goeie verblyf, kamers netjies, diens baie goed. Lieflike plekkie! Café is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monya L
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Goed geleë. Lekker ontbyt. Vriendelike staff. Goeie waarde vir geld! Ons moes bietjie vroeër inboek aangesien ons 'n troue bygewoon het. Die gasheer was meer as bereid om die vergunning te maak, waarvoor ons baie dankbaar was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kirsten C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Perfect overnight stay. Enjoyed our stay, the place was very neat and well situated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Petrus M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

My seun het in Groblersdal rugby gespeel en ons het Saterdagaand hier oornag. Baie netjiese gastehuis. Kamers ruim en goed toegerus. Ontbyt was baie lekker en ingesluit by die prys. Indien ek weer in Groblersdal moet oornag, sal ek beslis weer oorweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shadean D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing. Amazing lodge and well situated, the staff are all wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mlungisi M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

A must visit. An easy 10/10 for location, cleanliness, customer service and the food at the cafe (breakfast was included in the price). The suite we stayed in was spacious, with a sizable shower and aircon for the hot Groblersdal sun. A must visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 490
R 1 490 R 1 341
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 490
R 1 490 R 1 341
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 490
R 1 490 R 1 341
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Hamman Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1ce73e648a01924506a270a58b9ef390e6f20d1c1b40f1360c3ba75fac7331b575f93fcfb6ad32d9e726efa96e8c9485a3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 490 nouVanaf R1 341 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 8 Hamman Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.162951446545 29.393513411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang