Lily Pond
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R43, Farm 635, Worcester, 6849, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lily Pond is geleë op 'n rustige landgoed in Worcester, Wes-Kaap, en net meer as 'n uur se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Die kothuis bestaan uit 'n kamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak met skuifdeure wat oopmaak na die patio met 'n buitebad met uitsig oor die dam.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea vloei na die patio, in die tuin en kyk uit oor die landgoed. Die kothuis bied 'n TV met Netflix en gratis WiFi.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te doen sluit in stap, Aquila Wildreservaat, Karoo Woestyn Nasionale Botaniese Tuin, Kleinplasie Worcester ooplugmuseum en Stettyn Wynkelder.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Hildegard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the R43, Farm 635, Worcester, 6849, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R43, Farm 635, Worcester, 6849, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang