Pick your preferred language

English

Afrikaans

+27

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 21 Bezuidenhout Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Limoncello is 'n selfsorg-erfeniskothuis wat as een van Sanford se eerste wonings bekendstaan, en het 'n moderne baadjie aangetrek terwyl die oorspronklike outentiek behou is. Dit bied 'n rustige wegbreek en spog met ouwêreldse elemente, 'n smeulstofie en 'n stoep met 'n suurlemoenboom wat die ideale skaduplekkie is om die uitsig op die berge te geniet.

Limoncello is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het, 2 badkamers, 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n Victoriaanse bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus en gaste kan hul maaltye om die etenstafel en -bankie geniet. Die eetarea het ook 'n viersitplek-etenstafel met stoele en die sitarea het gemaklike sitplek. Die kothuis lei na 'n groot, sonnige binnehof, swembad en braai-area wat as 'n lekker kuierarea dien. Let asb. dat die swembad nie 'n veiligheidsnet het nie. Daar is ook 'n omsetter wat die WiFi tydens beurkrag aanhou.

Gaste kan in die rivier gaan swem, wat net 5 minute weg van die kothuis is.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Froula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 21 Bezuidenhout Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Limoncello het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

21 Bezuidenhout Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6884dcd89d4d5be9787b0595e1a9319815551f80fe68343e93fd130e2d5a514dcbe1dbccc10b0828973f5233c0bbf536d01a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 21 Bezuidenhout Street Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4389064 19.4593499
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang