Lincoln Cottages Libertas and 20 on Thorpe
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Grimthorpe Avenue, Lincoln Meade, Pietermaritzburg,, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lincoln Cottages Libertas and 20 on Thorpe is in die rustige buurt, Lincoln Meade, in Pietermaritzburg geleë en bied verblyf in 2 kothuise. Dit kan maklik van die N3 af bereik word wat dit ideaal maak vir oornagverblyf.
Libertas Kothuis het slaapplek vir 3 volwassenes of 2 ouers met 2 klein kinders. Die kothuis is oopplan en het 'n koninggrootte-bed, 1 enkelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n eetarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het onbeperkte WiFi en sekere DStv-kanale. Dit is naby die gemeenskaplike swembad, braai-area en ontvangs.
20 on Thorpe Kothuis het 'n oopplan-uitleg met 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n eetarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en die kothuis het WiFi en sekere DStv-kanale. Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braai-area gebruik maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 22
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 20 Grimthorpe Avenue, Lincoln Meade, Pietermaritzburg,, 3201, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Grimthorpe Avenue, Lincoln Meade, Pietermaritzburg,, 3201, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang