Pietermaritzburg Akkommodasie by Lincoln Cottages Libertas and 20 on Thorpe | LekkeSlaap
+10
+10

Lincoln Cottages Libertas and 20 on Thorpe

Selfsorg
  • Vanaf R910 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grimthorpe-laan 20, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Lincoln Cottages Libertas and 20 on Thorpe is in die rustige buurt, Lincoln Meade, in Pietermaritzburg geleë en bied verblyf in 2 kothuise. Dit kan maklik van die N3 af bereik word wat dit ideaal maak vir oornagverblyf.

Libertas Kothuis het slaapplek vir 3 volwassenes of 2 ouers met 2 klein kinders. Die kothuis is oopplan en het 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n eetarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het onbeperkte WiFi en sekere DStv-kanale. Dit is naby die gemeenskaplike swembad, braai-area en ontvangs.

20 on Thorpe Kothuis het 'n oopplan-uitleg met 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n eetarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en die kothuis het WiFi en sekere DStv-kanale. Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braai-area gebruik maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Grimthorpe-laan 20, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R910
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R910
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R910
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grimthorpe-laan 20, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP2i6jULp6seGCwQZpc03y684J65b1wOiOar2scwyxSyKFeK6mL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R910  per nag (vir 2 persone) 20 Grimthorpe Avenue Lincoln Meade 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.621751568819 30.430468458567
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za