+14
Selfsorg in Ramsgate Beach

Linden Terrace 2

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.7
Veiligheid
3.7
Christa D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Apr 2026

Lekker plek, kort net bietjie aandag. Daar was geen water toe ons inklok nie. Na vele heen en weer boodskappe het iemand ons eenheid se water kom aansit. Net ons eenheid se water was toegedraai. Die volgende oggend was ons badkamer onder water. Die water het by die geiser uitgeloop en ons het aangeneem dis hoekom die water af was. Daar het 'n loodgieter uitgekom en teen die middag was die geiser vervang. Hy het darem redelik goed skoongemaak en die water opgemop. Ons het maar gaan uiteet die middag. Die Vodacom WiFi werk so te sê glad nie en dit is nodig om te stream op die TV. Die TV het gewerk, maar dit was al, ons het ons eie WiFi gebruik vir ons selfone. Dit is 'n baie gerieflike woonstel, maar kort 'n goeie skoonmaak. Daar is gemaklike beddens en goeie linne asook badhandoeke. Die skottelgoedwasser kon ons nie gebruik nie, die toevoerkraan is so vasgedraai mens kan dit glad nie oopkry nie. Dit is bietjie raserig in die aand met mense wat in die parkeerterrein braai en harde musiek speel. See-uitsig van balkon af was baie mooi. Weet nie hoe veilig dit is nie aangesien dit maklik sal wees om op balkon te klim. Ons het maar al die stoele binne gesit in die aand. Die trellidoors help baie, maar maak moeilik oop en toe van al die roes. Dit is 'n mooi woonstel en kort net bietjie aandag. Kar parkeer in toesluit garage agter hek so dis 'n pluspunt.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Mandy
Linden Terrace 2
Hi Christa, Dankie vir jou terugvoer, en dat jy by ons gebly het. Die water meter was deur die opsigter toegedraai, en hy doen dit wanneer 'n woonstel leeg is. Ongelukkig was hy nie gesê dat julle vroeër wou incheck nie, so hy het 'n bietjie later eers die water weer gaan aansit. Ander eenhede in die kompleks se water word ook so toegedraai, so die eenheid was nie die enigste nie. Ongelukkig het die geyser gebars; so jammer oor julle ongerief, maar gelukkig was dit dieselfde dag vervang. Ek sal vir die eienaar laat weet oor die WiFi sein, jammer daaroor. Die skottelgoedwasser se kraan is reggemaak; regtig jammer vir die ongerief, ons kon dit reggemaak het as jy ons laat weet het. Veiligheid is nie 'n probleem nie, en daar is 'n alarmstelsel vir julle gemoedsrus. Ons sal beslis kyk om die woonstel op te knap, en vir die eienaar laat weet om veiligheidshekke te vervang. Groete, Mandy.

Jayden D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2023

Exactly what we needed. Very basic but nothing more needed than what was provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2021

Vakansie. Plek baie lekker, naby als. Plek baie ruim en fantasies uitgelê. Sal verseker no.1 op my volgende vakansie wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 77

Resensies 402

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Milton Lane, Linden Terrace 2, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA699f27271acf0fcf46ed7098287ab15f5abbf41577cf613b5c91e312100c6038ebba2a8be1cad9a26ca6bcb74c35624c841c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Milton Lane Linden Terrace 2 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.891379 30.347941

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang