Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linden Terrace 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Milton-laan, Linden Terrace 2, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Linden Terrace 2 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Ramsgate met 'n ononderbroke uitsig oor die see en getypoel in die rotse 80 m weg. Die woonstel is op die tweede verdieping van 'n netjiese gebou met terrasse.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die sitkamer en al 3 kamers het glas- en aluminium-skuifdeure wat op 'n groot geteëlde stoep wat gedeeltelik onderdak is oopmaak. Die stoep front na die see.

Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n TV met satellietkanale. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Al die slaapkamers het plafonwaaiers.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler en 'n plafonwaaier.

Die stoep het 'n tafel, stoele en 'n Weber. Daar is 'n toesluitmotorhuis en 'n veilige parkeerplek in 'n ommuurde binnehof met 'n hek. Die eenheid het ook 'n alarm wat aan gewapende reaksie gekoppel is. Linne word voorsien en gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by Linden Terrace 2 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Linden Terrace 2
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 395

Jaar gelys 5

Ligging

  • Milton-laan, Linden Terrace 2, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Linden Terrace 2 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Milton-laan, Linden Terrace 2, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA699f27271acf0fcf46ed7098287ab15f5abbf41577cf613b5c91e312100c6038ebba2a8be1cad9a26ca6bcb74c35624c841c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Milton Lane Linden Terrace 2 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.891379 30.347941
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem