6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 611 Phelabontle, Unit 9, Mogwase, 0314, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Lion House is 'n vakansiehuis in Mogwase en dit is die ideale plek vir vakansiegangers of besigheidsreisigers omdat dit sentraal geleë is.
Hierdie omheinde perseel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 kamers wat elk lugversorging het en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n koningingrotte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, stort en 'n wasmasjien. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Dit het ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure bied toegang tot 'n sonnige stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek agter 'n hek met 'n afstandbeheer is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Antonius Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 611 Phelabontle, Unit 9, Mogwase, 0314, Noordwes
- Gaste dink Lion House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
611 Phelabontle, Unit 9, Mogwase, 0314, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang