2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Bensley Straat, Hospitaal Heuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lion of Judah bied knus oornagverblyf in 'n tuinwoonstel op die eienaar se eiendom in Beaufort-Wes.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien vir ekstra gerief.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het veilige parkering gedurende hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Beaufort-Wes Museum 2.1 km weg, en die Beaufort-Wes Gholfbaan is 4.9 km weg. Vir natuurliefhebbers is die Karoo Nasionale Park, met sy verskeidenheid wildlewe en voëls, naby genoeg vir dagbesoekers.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
JUANITA Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 5 Bensley Straat, Hospitaal Heuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Lion of Judah het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Bensley Straat, Hospitaal Heuwel, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang