+18

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Lana H
1 nag
5.0
Apr 2026

Baie oulik en baie tevrede. Heerlik gebly, dankie. Baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luan Hercules D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Perfect safe location and lovely accommodation! Great value! Such friendly and professional hosts always ensuring you have what you need! Spacious accommodation with all you require and exceptionally neat and clean!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
El
Lion's Den
Thanks for your positive review, Luan! It was an absolute pleasure having you here. Hope to see you soon again!

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
El
Lion's Den
Thanks for your positive review, Bronwyn! I appreciate it.

Johan N
1 nag
4.8
Mrt 2026

Baie lekker geslaap en stil omgewing. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
El
Lion's Den
Dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons hoop ons sien jou gou weer!

Schalk B
1 nag
5.0
Nov 2025

Ek sal die plekkie aanbeveel, baie gerieflik met alles wat mens nodig het. Heerlik gebly. Baie skoon en netjies en gerieflik. Lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
El
Lion's Den
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Schalk. Sien uit om jou binnekort weer hier te verwelkom. Dankie ook vir jou bespreking vir Desember.

Ria N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly in mooi plekkie. Dankie dat ons in julle mooi plekkie kon bly, ons het baie lekker gebly. Alles wat nodig is, is daar, skoon en netjies. Dankie vir vriendelikheid en geselskap en altyd daar om te help. Sal weer daar bly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
El
Lion's Den
Baie dankie vir jou positiewe review, Ria. Dit was 'n absolute plesier om julle hier te ontvang! Tot wedersiens!

Cara V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Met 'n koffie in die hand, was dit ons happy place, vir 'n oomblik. Lion's Den 1 & 2 is soos 'n mooi, gelukkig pophuisie. Die koffie was 'n lifesaver vir my. My seun se meisie is 'n ernstige diabeet en het ons redelik op hol gehad met die spiking suiker. Die verrassing met koffie het die senuwees baie bedaar. Al was daar verwarmers beskikbaar, het ons nie nodig gehad om hulle te gebruik nie, daar was genoeg beddegoed, ons het lekker warm geslaap. Ons het julle gasvryheid baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
El
Lion's Den
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Cara. Dit was 'n absolute plesier om julle by Lion's Den 1 en 2 te huisves. Hoop ons sien julle sommer binnekort weer!

Nkone M
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Meets all needs, cleanliness and good hospitality. I enjoyed my stay throughout. Appreciated the hospitality. Would recommend for a place to return after work, able to continue with work. It's quiet. Meets my expectations and is value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
El
Lion's Den
Thanks for your positive review, Nkone - appreciated.

Alida S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Die woonstelletjie is pragtig asook die res van die gastehuis. Regtig dit werd! Ek het regtig baie lekker gebly. Die gastehuis is 'n versteekte klein paradys. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
El
Lion's Den
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Alida. Dit was 'n plesier om jou hier te huisves. Hoop ons sien jou sommer gou weer!

Linda L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Good. Stay was fine. They do need to invest in new beds though as they were not comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

El Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

31 Estelle Street, Witbank, 1042, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkNDU2MWM3LWVmYmUtNDIxYS04Njc3LThkYzQ5NzVkNTFjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 31 Estelle Street Witbank 1042 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.88536 29.23833
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang