4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1075 Wildgoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper bied 'n rustige toevlugsoord in 'n ongerepte bosomgewing in Marlothpark, 'n wildbewarea en vakansiedorp op die suidelike grens van die Krugerwildtuin.
Die lodge is op die grens van die Lionspruit Reservaat en dis die tuiste van leeus wat van die huis af gesien en gehoor kan word. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, spabad en 'n toilet. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die swembad wat 'n uitsig oor die reservaat bied.
Die lieflike, privaat familie-lodge is in die hartjie van die bosveld en bied 'n uitsig oor die Lionspruit Wildreservaat met leeus, renosters, kameelperde, luiperds en buffels wat vrylik rondloop.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Spa-bad, Stort, Toilet
Badkamer
Spa-bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rolandi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 86
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1075 Wildgoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1075 Wildgoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang